In teaters 12 Sept
WANT MEISIES HOU VAN OUENS IN
ROCK BANDS
LIEZL - STEM
TIAAN - KITAAR
BONGI - TROMME
ZANE - BAS
IN TEATERS
12 SEPT
Dís mos wat mens ’n prys noem!
As jy en jou band members almal nog op skool is, skryf in en wys ons dat julle rock! Neem julself af terwyl julle een van jul eie liedjies speel, laai die video op YouTube en share dit op Suurlemoen! se Facebook-blad. Wie weet? Dalk word julle die volgende Suid-Afrikaanse sensasie!
Droom jy daarvan om ’n hele klub vol mense met jou beats te beheer? Wel, hier’s jou kans! As jy nog op skool is, skryf in vir die Mix-’n-track kompetisie! Jy kan ’n DJ kursus by DJ Dylan wen om jou art tot die volgende vlak te vat!
Kies een van die liedjies uit die Suurlemoen! soundtrack as jou basis en mix ’n awesome danstreffer met een van die gratis apps wat jy aanlyn kan kry (as jy sukkel, hou hierdie blad dop vir tips en tricks!
Laai jou song op YouTube en share dit op Suurlemoen! se Facebook-blad. En begin sommer dink aan ’n cool DJ naam… :D
Download hier:
Jy het die unieke talent om ’n emosie in ’n enkele sin vas te vang. Jy’s nog op skool.
Jy MOET vir hierdie kompetisie inskryf! Jy kan ’n kitaar wen, plus die geleentheid om JOU song getoonset en opgeneem te kry deur een van Suid-Afrika se top-kunstenaars!
Post jou lirieke op Suurlemoen! se Facebook-blad as jy dink jou woorde hoort in ’n song…
Ster Kinekor
Blue Route, Brooklyn Mall, Centurion, Cresta, East Rand Mall, Eikestad, Festival Mall, Forest Hill, Garden Route Mall Cinema, Gateway Comm, Grove Mall, Irene Mall, Kolonnade, Mall At Carnival, Mall Of The North, Mimosa, Mooi River, North Cape Mall, Northmead Cinema, Riversquare, Rustenburg, Secunda Sk, Somerset, Tyger Valley, Wonder Park
Nu Metro
Canal Walk, Clearwater Mall, Galeria, Key West, Loch Logan, Menlyn Park, Walmer Park, Woodlands, Worcester
Ander
Maxi Cineplex Hatfield, Mini Max Paarl, Mall@Reds Cine Centre, Movies@Emnotweni,Movies@Montecasino, Ridge Casino Witbank